Thursday, November 4, 2010

Hoofstuk 10 - 11

Hoofstuk 10
Zolile bly nou in die groot huis.
Twee dinge is vir hom verbode (forbidden): Hy mag nie na die bulkamp gaan nie & hy mag nie oor Amazolo praat nie.
Mvula belowe al sy beeste (cattle), grond (land) en bokke (goats) aan Zolile, maar die Kind soek eerder sy ma as al hierdie dinge.
Zuziwe besoek Amazolo in die tronk om vir haar kos en slegte nuus te bring:
Daar wag slegte dinge vir haar.
Thandi se droogte (onvrugbaarheid – “barrenness”) gaan iets dodeliks (deadly) word.
Sy sê wel dat die geeste ‘n blink toekoms (future) vir die kind voorspel.
Die Kind gaan saam met Thandi Greytown toe. Hy neem haar hand en loop saam met haar oor die straat – DUI OP PROGRESSIE in verhouding tussen Thandi en die Kind.
Mlenzana kom nie terug nie = Amazolo hartseer (sad) en kwaad omdat sy hom weer vertrou het, nadat hy haar voorheen seergemaak het.
Zuziwe bring vir Amazolo ‘n icala kalithethwa om te eet om haar “kanse te verbeter” (to make her chances better).
HOFSAAK (court case):
Amazolo wil haar eie saak behartig (she wants to defend herself) en soek dus niemand om vir haar te praat nie.
Amazolo pleit skuldig (guilty).
Sy word skuldig bevind en kry drie jaar tronkstraf (three year sentence) in Durban.
Hoofstuk 11
Dit is die kind se eerste dag by die skool.
Vir die eerste keer roep hy vir Thandi as “Mama!” en hy wil nie haar hand los nie – DUI OP verdere progressie (progression) in verhouding
Mvula koop vir die Kind ‘n geweer (gun), omdat hy meen ‘n seun moet ‘n geweer hê.
Amazolo skryf aan Thandi vanuit die tronk (jail): Amazolo skryf om te sê dat sy vir Thandi vergewe vir wat sy gedoen het. Thandi frommel die brief op(schrunch the paper up), want sy meen sy het nie Amazolo se vergifnis (forgiveness) gevra nie.
Thandi voel trots (proud), omdat sy onderwyser sê dat hy baie intelligent is en moontlik na ‘n beter skool toe moet gaan in Pietermaritzburg of Durban.
Nadat Amazolo drie jaar tronkvonnis (jail sentence) uitgedien het in Durban, mag sy huis toe gaan.
Sy het geld verdien die drie jaar.
Sy het leer rokke maak met ‘n naaimasjien (sewing machine).
Likwezi het elke maand namens Zuziwe ‘n brief aan Amazolo geskryf, so sy weet hoe dit met die kind gaan (hoe slim hy is, hoe goed dit gaan). Hulle het ook geskryf dat niemand weer enigiets van Mlenzana gehoor het nie.
Amazolo het Zuziwe verbied om te praat van “jou kind” in die briewe of so moet praat nie, want “hy moet weet dat Thandi sy ma is”.
Sodra Amazolo terug is in Tugela Ferry, laat Thandi haar roep:
Amazolo weet dis nie om ‘n rok te bestel nie, want “dié koop sy net op groot plekke”.
Thandi belet Amazolo om die kind te sien.
Die nuwe skoolhoof (principal) se vrou kom om ‘n rok by Amazolo te bestel.
Sy het ‘n onderwyseres met een van haar rokke gesien.
Amazolo loop die kind raak in die winkel terwyl sy ‘n pakkie pepermente koop.
Die lekkers val uit haar hand uit as sy in hom vasloop.
Hy staan lank en kyk vir mekaar totdat Thandi hulle sien en Zolile na die kar jaag.
Thandi konfronteer vir Amazolo, maar sy luister nie.
In die bus glimlag Amazolo – die Kind is mooier as wat sy onthou het.
Zolile word na ‘n privaatskool in Pietermaritzburg gestuur.
Likwezi en Malandlela besoek gereeld vir Amazolo:
Malandlela doen takies (tasks) rondom die huis (maak die iqhugwane heel, maak die heining reg, bou ‘n skerm waar die wind by die kookplek pla).
Amazolo sê dat sy ‘n nuwe blyplek (somewhere to stay) wil kry, een met elektrisiteit sodat sy met ‘n naaldwerkmasjien (sewing machine) kan werk en in die aand ook kan werk.
Amazolo kry ‘n blyplek in die dorp
Sy huur die buitegebou (outside building) aan die onderpunt van landdros (magistrate) Dube se grond.
Elektriese naaimasjien staan in die een vertrek en die ander is haar slaapkamer.
Sy verkoop meer rokke met die nuwe masjien.
Thandi en Mvula kuier een aand by landdros Dube:
Die volgende dag sê hy vir Amazolo dat hy die buitegebou nodig het vir iets anders en dat sy moet gaan.
Sy koop dan ‘n huisie anderkant die brug (bridge).
Mvula en Thandi kom kuier by Amazolo om te praat oor Zolile.
Amazolo vra of sy die kind kan sien, want hy wag in die kar buite. Mvula laat dit toe.
Die Mutwas vra Amazolo om Tugella Ferry te verlaat.
Sy besluit om Mhlatuze toe te gaan omdat sy destyds (some time ago, in the past) die kind soontoe wou vat.

10 comments:

  1. ����❤❤May the Lord bless tour souls. ..you guys are fantastic

    ReplyDelete
  2. 🙏🙏❤❤May the Lord bless tour souls. ..you guys are fantastic

    ReplyDelete
  3. this is really helpful for my exams thank you so much

    ReplyDelete
  4. Anyone with an english version
    Please hit me up here 0620715377

    ReplyDelete
  5. Can i please have chapter 10 and 11 in English.
    Thanks

    ReplyDelete
  6. yo where is the English version?

    ReplyDelete